FireID neem seltegnologie na die VSA
Die IT maatskappy FireID in Stellenbosch stel van 20 tot 24 April sy selfoonprogram waarmee 'n persoon sy identiteit kan bevestig in die VSA bekend. Toegang tot vertroulike inligting kan so verkry word.
Kliek asseblief hier om meer te lees »